Local newsLocal sportNewsSchools

Die beker bly by Landties

Die rugbyspanne het die beker behou.

Morgenzon Landbou Akademie (Landties) het vanjaar die Hoëveld Laeveld derby op hulle tuisgronde op 17 Mei aangebied waar hulle netbal- en rugbyspanne teen Komatipoort Academy vir die wisseltrofee geveg het.

Die rugbyspanne het die beker behou. Die o15-span het hul wedstryd 15-0 verloor. Die o17-span het goed gevaar en het hul wedstryd 19-5 gewen.

Die eerste span het Komatipoort 50-21 geklop. Die netbalspanne het ook gesorg dat die wisseltrofee by Landties bly.

Hoewel die o15-span hul wedstryd 12-3 verloor het, het die eerste span 14-11 oorwin.


At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button