Local newsNews
VLU Bethal-tak oorhandig kos aan behoeftige leerders
Belangstellendes is welkom om voglende vergadering by te woon.
Lede van die plaaslike VLU-tak het onlangs, as deel van een van hul projekte, kos ingesamel vir behoeftige leerders van Hoërskool Hoogenhout.
Die voorsitter van die VLU Bethal-tak, Jenny van Rheede van Oudshoorn, het dié items onlangs aan ’n onderwyser van die skool oorhandig.
Dié tak het maandeliks ’n vergadering, en belangstellendes is welkom om hul volgende vergadering by te woon.
Vir meer inligting, skakel Lynette Poshumus by 072 203 6230.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



