Local newsNewsSchoolsStreeknuus

Rassies woon Bokkieweek by

Die byeenkoms het vanaf 7 tot 11 Julie op Naboomspruit plaasgevind.

Hoërskool Erasmus spog met verskeie leerders wat die nasionale Bokkieweek vanaf 7 tot 11 Julie op Naboomspruit bygewoon het.

Hanru Smuts, Marko Fourie, Skye Hailstone, Henco Cornelissen en Leslie van Zijl was gekies om in die o19 rugbyweek mee te ding, terwyl Stiaan Burger in die o14-afdeling gespeel het.

Die hokkiebokkies wat na die nasionale byeenkoms gereis het, was Almay Cornelissen in die o14-afdeling, Hayley Jacobsohn en Beandi Britz in die o16-groep en Marietjie Engelbrecht en Chané Fourie in die o19-afdeling.


At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button