Local newsNewsSchoolsStreeknuus
Dellie-leerder leef haar hokkietalent tydens streekstoernooi uit
Klara Keevy is nie net ’n veelsydige hokkiespeler nie, maar ook ’n ware ambassadeur in haar skool.
Laerskool Delmas-leerder Klara Keevy het haar skool se naam hoog gehou tydens haar deelname aan die Suid-Afrikaanse skolehokkie (SASHOC) streektoernooi.
Klara het van 5 tot 9 Julie as deel van die Mpumalanga Falcons se o13-span uitgedraf en haar hokkietalent ten volle uitgeleef.
Volgens skoolhoof Johan Pieterse en die personeel is Klara nie net ’n veelsydige hokkiespeler nie, maar ook ’n ware ambassadeur vir haar skool.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



