Sonnyboy Ndlovu (66) is op soek na Zelda Maree.
Volgens Ndlovu het hulle saam groot geword op Weltevreden Plaas naby Delmas waar Ndlovu steeds werk en woon.
Ndlovu het ’n nuwe foon gekry en al die kontakte op sy ou foon verloor.
As enigiemand weet waar Zelda, of van haar familielede, Sussie, Frances, Gladys, Elmon of Renette, hulle bevind, kan hulle vir Ndlovu skakel by 072 642 4844 of sy vrou, Sesi Ndlovu by 082 223 8267.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



