Local newsNews
Oud-leerders van Laerskool Van Wyk du Preez skitter by Afrika Kampioenskap
Alicia Khunou en Werner Gouw maak Bronkhorstspruit trots.
Twee oud-leerders van Laerskool Du Preez van Wyk op Bronkhorstspruit het op die onlangse Afrika Atletiekkampioenskap in Nigerië uitgeblink.
Alicia Khunou het ’n goue medalje gewerf in beide diskus en gewigstoot. Sy is ook die nuwe rekordhouer van Suid-Afrikaanse en Afrika rekords.
Die 18-jarige Werner Gouws het in die o20-wedloop van die 800m deelgeneem en ’n vierde plek behaal. Sy 400m-aflosspan het silwer verower.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!




