Local newsNewsSchools

SHS kondig nuwe leerlingraad vir 2026 aan

Anke van Aswegen is gekies as hoofdogter en Jayden Pretorius sal vir die jaar dien as hoofseun.

Hoërskool Standerton het op 29 Julie hul leerlingraad vir 2025/26 aangekondig. Talle leerders sien uit om op die leerlingraad te dien en om die Bakgat-naam hoog te dra.

Anke van Aswegen is gekies as hoofdogter en Jayden Pretorius sal vir die jaar dien as hoofseun. Thabang Kgopa en Christiaan van Rooyen is aangewys as onderhoofseuns.

Adily Volschenk en Suné du Preez is gekies as onderhoofdogters.

Mary Cawood, Louwna Combrink, Buhle Dlamini, Somenique Els, Lenmarie Jordaan, Kea Marago, Mpilo Mashaba, Oratile Masiteng, Mpilo Mlangeni, Rea Mofokeng, Mieke Prinsloo en Marlize Rautenbach dien op die SHS-leerlingraad vir 2025/26, asook TT Gambiza, Altus Geldenhuys, Sam Hlatswayo, MJ Lourens, Franz Marx, Theuns Nortjé, Banathi Nyoka, Hlelo Phiri, Moropudi Selepe, Success Tektel, Driaan van Niekerk en Terrence Zwane.

Terselfdertyd het SHS hul koshuisleerlingraad vir Huis Dagbreek aangekondig. Marlize Rautenbach en MJ Lourens sal op die koshuisleerlingraad dien as hoofdogter en -seun. Gustav de Wet, Lenmarie Jordaan, Mary Cawood en Chantene Olivier sal ook op die koshuisleerlingraad dien.


Anke van Aswegen is aangewys as hoofdogter vir 2025/26. Foto: Verskaf

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button