Local newsNews
Kalies vier fees
Laerskool Kalie de Haas het op 2 Augustus hul jaarlikse feesdag gevier by Erdzak Country Venue, waar Bok van Blerk en Chris Steyn opgetree het. Die aand het vir onvergeetlike herinneringe gesorg en talle voete het die onthaal-gebied propvol gestaan en lekker saam gekuier.
Laerskool Kalie de Haas het op 2 Augustus hul jaarlikse feesdag gevier by Erdzak Country Venue, waar Bok van Blerk en Chris Steyn opgetree het.
Die aand het vir onvergeetlike herinneringe gesorg en talle voete het die onthaal-gebied propvol gestaan en lekker saam gekuier.


At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



