Local newsNewsSchoolsStreeknuus
Loffies kondig leiers aan
Ariska Adendorf en Sthian Labuschagne is die derde termyn se hoofleiers.
Laerskool Eloff het met trots hul leiers bekend gemaak. Ariska Adendorf en Sthian Labuschagne was as derde termyn hoofleiers aangewys.
As voorsitters van akademie, sport en kultuur was Ernst Rachman, Larissa de Lange en Lorenzo Botha aangewys.
“Ons weet julle is ambassadeurs wat nog diep spore gaan stap,” het die skoolhoof, Louise Linde, gesê.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!




