Local newsNewsStreeknuus
GALERY: Families vier fees van dankbaarheid op Delmas
Die NG Delmas-Wes familiedankfees op 30 Augustus het vir allerlei pret en vermaak gesorg. Besoekers het die kans gekry om aan verskeie kompetisies deel te neem – van ’n ‘amazing race’ tot die hoender skop- en skrop-resies en ’n koekversieringkompetisie.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!













