Local newsNews

Vrou van Secunda stel eerste digbundel vry

Belangstellendes kan boek koop.

Charné Scholtz het op 5 September haar eerste boek, ’n digbundel, by die Evangelies Gereformeerde Kerk, bekend gestel.

Dié digbundel, ’n Bundel van Oorvloedige Genade, handel oor genade.

Scholtz het oor jare gedigte geskryf van gebeurtenisse en mense wat haar pad gekruis het.

“Dié gedigte het ek deur die Heilige Gees se leiding geskryf,” het Scholtz gesê.

Die gedigte in haar bundel het nie titels nie omdat Scholtz meen elke leser moet die gedigte hul eie maak en self besluit op ’n titel.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Jana Oosthuizen

I have been working for the Ridge Times newspaper for 15 years. I worked in a few other fields before starting to work for the newspaper in October 2009. I have a diploma in Journalism and the areas where I cover news include Secunda, Bethal, Trichardt, Evander, Leandra and Kinross.

Related Articles

Back to top button