Local newsNewsSchools
Laerskool Kalie de Haas op Standerton kondig leerlingraad aan
Zavier Prinsloo en Laruné Wasserman is onderskeidelik die hoofseun en -dogter.
Laerskool Kalie de Haas het op 3 November hul leerlingraad vir 2026 aangekondig. Zavier Prinsloo en Laruné Wasserman sal in 2026 op die leerlingraad dien as hoofdogter en -seun.
Jacey Moll en Erik Wepener is as onderhoofleiers aangekondig.
Die leerlingraad seuns vir 2026 is Nkazi Mkhwanazi, Logan du Toit, Thabang Motloung, Luanco Janse van Rensburg, Demetri Louw, Shanesihle Vilakazi, Richardu White en Kwakhe Radebe.
Die leerlingraad dogters is Elizmari Eksteen, Chichi Hansumo, Angela Mollo, Olicia van Wyk, Olwethu Khanye, Tshimo Mollo, Boikano Tsotetsi en Ntombi Nhlapo.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!




