Local newsNews
Bejaardes van Standerton se kunsklas sluit af vir 2025
Kerneels Soet en S't'out het die bejaardes gehelp om hul borde in talle kleure te versier.
Die Kosmos Aftreeoord het op 27 November sy kunsklasse met hope pret en keramiek afgesluit. Die vriendelike gesigte van Kerneels Soet en S’t’out het die bejaardes gehelp om hul borde in talle kleure te versier.
Annemarie Swart van Kerneels Soet en S’t’out het die bejaardes gelei met kleurkeuses en het flaters reggemaak. Die bejaardes het al hul oefening en kennis deur die jaar bymekaar gesit om pragtige borde te verf.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!







