Local newsNews

AGS op Standerton hou hul jaarlikse Kerssangdiens

Na die diens het gemeentelede vergader vir goeie geselskap en lekker tee om die dag af te sluit.

Die AGS Ekklesia-gemeente het op 7 Desember hul jaarlikse Kerssangdiens gehou. Dié geleentheid het gemeentelede saamgebring om ’n gevoel van samesyn onder die massas te skep.

Gemeentelede het die opvoerings geniet en hul Kersseisoen afgeskop met wonderlike stories van die feestyd en die koms van Jesus.
Na die diens het gemeentelede vergader vir goeie geselskap en lekker tee om die dag af te sluit.


At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Zell-Mari de Jager

Zell-Mari de Jager is a young and upcoming journalist. She has been working as the sole journalist for the Standerton Advertiser since May 2024. She covers a large variety of stories within her community and is an excellent photographer.

Related Articles

Back to top button