Local newsNews
Akrobate in Standerton baljaar op die verhoog
Die Marelize Roelofse Akrobate Akademie het ’n konsert by Laerskool Kalie de Haas aangebied.
Dansers van die Marelize Roelofse Akrobate Akademie het op 28 November konsert by Laerskool Kalie de Haas aangebied.
Leerders van alle ouderdomme het die verhoog betree om die jaar se leerwerk uit te voer, terwyl ouers hul kinders se elegante bewegings bewonder het.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!





