Local newsNews
VLU se Kinross-tak begin jaar met vergadering op Evander
Belangstellendes is welkom om volgende vergadering op 12 Februarie by te woon.
Die Kinross VLU-tak het op 22 Januarie hul jaar afgeskop met die eerste vergadering by die Evanderklub.
Die lede het die program en kompetisie-artikels vir 2026 bespreek.
DiƩ tak se volgende vergadering is op 12 Februarie en belangstellendes is welkom om dit by te woon.
Vir meer inligting, skakel Launa Jansen van Vuuren by 061 065 7417.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



