Die Kinross VLU-vroue wat kaartjies gemaak het vir Valentynsdag is Fiona Viloen, Launa Jansen van Vuuren, Magda van Niekerk, Erith Hall en Mariana Bowker. Foto: Jana Oosthuizen.
Vroue van die Kinross VLU-tak het kaartjies vir Valentynsdag op 12 Februarie gemaak. Magda van Niekerk het vir die vroue gewys hoe om die kaartjies te maak.
Die Kinross VLU-tak se volgende vergadering is op 12 Maart by die Evanderklub.
I have been working for the Ridge Times newspaper for 15 years. I worked in a few other fields before starting to work for the newspaper in October 2009. I have a diploma in Journalism and the areas where I cover news include Secunda, Bethal, Trichardt, Evander, Leandra and Kinross.