Local newsNews
Secunda VLU-vroue hekel doilies
Belangstellendes is welkom om uitstappie op 6 Mei by te woon.
Lede van die plaaslike VLU-tak het op 1 April ’n werksklas bygewoon en geleer hoe om doilies te hekel.
Dié tak se volgende vergadering is op 6 Mei op Kriel en die vroue gaan dan bekers maak en bak.
Belangstellendes is welkom om dié uitstappie by te woon en moet dan net teen 1 Mei laat weet.
Vir meer inligting, skakel Rosa Black by 082 586 9638.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



