Local newsSchools
Georgies maak skoonskip
Ander skole wat deelgeneem het, is Vaalrivierskool, Jim van Tonderskool op Bethal, Platorand op Belfast en Ethikhumalo.
Hoërskool George Hofmeyr is die algehele wenner by die jaarlikse kunswedstryd van LSEN-skole in Mpumalanga.
Dié geleentheid het onlangs by W.H. de Klerkskool in eMalahleni (Witbank) plaasgevind.
Ander skole wat deelgeneem het, is Vaalrivierskool, Jim van Tonderskool op Bethal, Platorand op Belfast en Ethikhumalo.
Individuele – en groepitems het plaasgevind en kunswerke en projekte is ook ingeskryf.
LEES OOK: Laerskool Eloff herwin om te wen
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!