Local news

Teksa Blommeklub hou eerste vergadering vir 2023 op Secunda

Belangstellendes is welkom om volgende vergadering op 22 Februarie by te woon.

Die Teksa Blommeklub het hul jaar met hul eerste vergadering op 25 Januarie begin.

Magda Schwab het vir die vroue gewys hoe om ’n blomme-ontwerp te maak wat semi-abstrak is, terwyl Roz du

Preez vroue toegespreek het oor verskillende soorte plante en plantmateriale en hoe ’n mens dit langer kan laat hou.


READ MORE: Teksa Blommeklub-lede leer van kleure


Die Tesksa Blommeklub se volgende vergadering is op 22 Februarie om 08:30 en dit gaan moontlik op Standerton plaasvind.

Belangstellendes is welkom om dié vergadering by te woon.

Vir meer inligting, skakel Schwab by 083 611 0684.



Follow Us: Ridge Times: Standerton: Streeknuus

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button