Local newsSchoolsStreeknuus

Groot pret tydens tydens kleurvolle kringatletiek op Delmas

Verskeie staande rekords was ook gedurende vanjaar se kringbyeenkoms gebreek en aan die einde van die kompeterende dag van atletiek het Laerskool Delmas as die wenners getriomfeer met Laerskool Eloff in die tweede plek en derde was Khangela Primary.

Verskeie skole vanuit Victor Khanye het aan die jaarlikse kringatletiek by Laerskool Delmas deelgeneem wat gesorg het vir ’n dag vol kleur en goeie kompetisie.

Daar het selfs ’n paar rekords gespat.

Die kringatletiekbyeenkoms het op 8 Februarie plaasgevind. Items het ingesluit kort- en lang afstande, hoogspring, verspring en gewigstoot.

Die 21 skole vanuit die omgewing wat kom meeding het was die laerskole van Delmas, Eloff, Sundra, Nesher Privaatskool, Eldamah Academy, Dumezweni, Arbor, Bazani, Swartklip, Hosias Christian School, Khangela, Mdumiseni, Othandweni, Delpark, Okhela, Rietkol, Manyaela, Sizuzile, Fundisisa, Vezimfundo en Sizufunda.
Verskeie staande rekords was ook gedurende vanjaar se kringbyeenkoms gebreek en aan die einde van die kompeterende dag van atletiek het Laerskool Delmas as die wenners getriomfeer met Laerskool Eloff in die tweede plek en derde was Khangela Primary.

Follow Us: Ridge Times: Standerton: Streeknuus

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button