Local newsSchoolsStreeknuus

Dupies gooi onnies met slym

Die leerders van Laerskool Du Preez van Wyk van Bronkhorstspruit het op 3 Februarie die kans gehad om hul onderwysers, insluitende die hoof en adjunkhoof, met slym by te kom.

Die leerders van Laerskool Du Preez van Wyk van Bronkhorstspruit het op 3 Februarie die kans gehad om hul onderwysers, insluitende die hoof en adjunkhoof, met slym by te kom.

“Die kinders het dit geniet en ons onderwysers is altyd ’n ‘bok vir sports’,” het Chrisna van der Vyver gesê.

Follow Us: Ridge Times: Standerton: Streeknuus

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button