Local newsLocal sportStreeknuus

Vlugbaldag in geld vir beter ringbalbane op Bronkhorstspruit

Soortgelyke dag is reeds in die pyplyn.

Bronkhorstspruit Ringbalklub het op 18 Februarie by Wolwebos, Bronkhorstspruit, hulle eerste vlugbaldag gehou om geld in te samel vir die verbetering van hul ringbalbane.

Volgens die organiseerders het die dag goed afgeloop en is ’n soortgelyke dag reeds in die pyplyn.

The Rainbow Team het die toernooi gewen met Die Katte se Baas in tweede plek.




Follow Us: Ridge Times: Standerton: Streeknuus

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button