Local newsStreeknuus
Laerskool Du Preez van Wyk se kleingoed hou atletiek
Sowat 400 kleuters het aan die jaarlikse atletiekdag deelgeneem.
Laerskool Du Preez van Wyk in Bronkhorstspruit het op 4 Maart hul jaarlikse atletiekdag vir kleuterskole gehou.
Sowat 400 kleuters van kleuterskole in die omgewing het deelgeneem.
Die tema was sirkus en die kleuters het aan verspring, hoogspring, naellope, toutrek en perdjie deelgeneem.
ALSO READ: Witties vaar goed by distrikbyeenkoms
ALSO READ: Vrolike SAVF se vrouetee ten bate van dementia-vleuel
Follow Us: Ridge Times: Standerton: Streeknuus
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!






