Die Bronkies Ringbalklub nooi hoërskool- en laerskoolleerders van Bronkhorstspruit om deel te word van hulle ringbalspan.
Oefentye vir juniors (laerskool) is Woensdae van 18:00 tot 19:00 en die res van die klub is Dinsdae en Donderdae tussen 18:30 en 20:00.
Belangstellendes kan vir Ivy van Rooyen skakel op 082 417 3717 vir meer inligting.
LEES OOK: Stannies se jaarlikse junior toernooi sorg vir hoogtepunte
LEES OOK: This month’s finals will bring a close to the Secunda Action Sports Summer League
Follow Us: Ridge Times: Standerton: Streeknuus
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!




