Local news
Gholfdans op Standerton se geld gaan ten bate van LCUC
Volgens inligting, was die idee om die span bekend te stel en die dorp bewus te maak dat Helpende Hand aktief in die gemeenskap betrokke is.
Solidariteit Helpende Hand se Standerton-takbestuur het in samewerking met Ons Winkel op Standerton na die onlangse gholfdag ’n dans gehou.
Volgens inligting, was die idee om die span bekend te stel en die dorp bewus te maak dat Helpende Hand aktief in die gemeenskap betrokke is.
Hulle het saam met Janelize Roux kaartjies verkoop, waartydens ’n skaap ten bate van Lekwa Clean Up Crew uitgeloot is.
Dié geld sal aangewend word om ’n nuwe bakkie aan te koop. Robvaal Boerdery is bedank vir die skenking van die skaap.
Follow Us: Ridge Times: Standerton: Streeknuus
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!