Local newsStreeknuus

EFF se planne in die wiel gery op Bronkhorstspruit

“Die sleutel was dat die spanne baie vinnig reageer het en paaie wat toegemaak is weer blitsvinnig oopgemaak is,” het Fernandez gesê.

Afriforum Bronkhorstspruit, in samewerking met SAPS en metro, het dié dorp veilig en voorvalvry gehou tydens die EFF se nasionale staking.

Volgens Donovan Fernandez van AfriForum Bronkhorstspruit het die SAPS en metro hulle goed van hulle taak gekwyt.

Daar was ook inhegtenisnames met moontlike voorvalle wat Maandag opgekom het.

Die mees bedrywigste tye was tussen 01:00 en 03:00 van 20 Maart waar paaie wat geblok was, oopgemaak is.

“Die sleutel was dat die spanne baie vinnig reageer het en paaie wat toegemaak is weer blitsvinnig oopgemaak is,” het Fernandez gesê.




Follow Us: Ridge Times: Standerton: Streeknuus

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button