Local news
Standerton Stadsaal se dak na ses maande nog nie herstel
Volgens inligting, kan die plafon ingee.
’n Sterk wind het op 19 September verlede jaar teen skemeraand dakke afgewaai en boomtakke grond toe geslinger.
Standerton Stadsaal se dak ook is beskadig.
Die Standerton Advertiser het die afgelope week foto’s van die toedrag van sake geneem.
Volgens inligting, kan die plafon ingee.
Die koerant het ’n e-pos aan Thando Nkosi, kommunikasiebeampte van die Lekwa Munisipaliteit, op 28 Maart gestuur waarin gevra is wat die oponthoud is met die herstel van die dak.
Lesers sal op hoogte gehou word.
Follow Us: Ridge Times: Standerton: Streeknuus
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!





