Local news
VLU-vroue van Standerton verbreed hul kunskennis
Papier, pen, stensils, kamme, kurk, gom en vormpies was gebruik om die veelkleurige items te maak.
Emsie Saayman het aan huis op Dinsdag 4 April die vroue van die VLU se Kaalspruit-tak touwys in quilling gemaak.
Taklede moes ’n skerp skêrtjie saamneem om die tegniek te bemeester.
Papier, pen, stensils, kamme, kurk, gom en vormpies word gebruik om die veelkleurige items te maak.
Die volgende vergadering vind op 18 April plaas, waar Hannah du Toit die vroue oor verskillende musiekinstrumente en hul klanke sal vertel.
Follow Us: Ridge Times: Standerton: Streeknuus
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!





