Local newsSchoolsStreeknuus

Laerskool Witpoort se rugbyspanne wen

Hulle meet kragte met Laerskool Saamspan.

Die rugbyseuns van Laerskool Witpoort het op 20 April tuiswedstryde teen Laerskool Saamspan gespeel.

Hier is die uitslae van die wedstryde:

– Die o9-span van Laerskool Witpoort het 59–0 gewen.

– Die o11-span van Laerskool Witpoort het 12–5 gewen.

– Die o13-span van Laerskool Witpoort het 41–0 gewen.




Follow Us: Ridge Times: Standerton: Streeknuus

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button