Local newsSchoolsStreeknuus

Laerskool Witpoort se netbalmeisies triomfeer

Hulle het kragte met Bronkhorstspruit Primary School gemeet.

Laerskool Witpoort se netbalmeisies het op 20 April teen Bronkhorstspruit Primary School meegeding en uitgeblink.

Die eerste netbalspan het in hul nuwe netbalrokke uitgedraf.

Die uitslae van die netbalwedstryde was soos volg:

  • 10A het 11–0 gewen
  • 10B het 3–0 gewen
  • 11A het 11–0 gewen
  • 11B het 11–1 gewen
  • 12A het 9–6 gewen
  • 12B het 14-1 verloor
  • 13A het 16–3 gewen
  • 13B het 11–7 gewen

LEES OOK: Goedehoop vaar goed in Super 12 liga

LEES OOK: Schools compete at Laerskool Trichardt’s sport day




Follow Us: Ridge Times: Standerton: Streeknuus

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button