Local news
VLU-vroue op Standerton skerp vaardighede in quilling op
Die VLU se Vaalrivier-tak het op 9 Mei vergadering gehou. Emsie Saayman het ’n quilling-werkswinkel aangebied. Die volgende vergadering word vir 13 Junie beplan.
Die VLU se Vaalrivier-tak het op 9 Mei vergadering gehou. Emsie Saayman het ’n quilling-werkswinkel aangebied.
Die volgende vergadering word vir 13 Junie beplan.
ALSO CHECK: Secunda VLU-vroue leer van borduurwerk
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!




