Local newsSchoolsStreeknuus
Laerskool Witpoort woon spoggeleentheid by
Die skool se o11-krieketseuns het verlede jaar die klein skole-liga gewen.
Die Titans het hul jaarlikse amateur-krieketprysuitdeling by SuperSport Park op 12 Mei aangebied.
Laerskool Witpoort het die spoggeleentheid bygewoon.
Die skool se o11-krieketseuns het verlede jaar die klein skole-liga gewen en Peter Ferreira, as kaptein, het namens die krieketspan die trofeë ontvang.
Follow Us: Ridge Times: Standerton: Streeknuus
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



