Local newsSchools

GALERY: Hoërskool Oosterland hou Wieleskou op Secunda

Hoërskool Oosterland se jaarlikse Wieleskou het op 27 Mei by Graceland Hotel, Casino en Buitelugklub op Secunda plaasgevind en daar was iets vir almal om te doen. Van glybane en vermaak vir die kinders tot ou motors, motorfietse en verskeie stalletjies vir die volwassenes.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button