Local newsLocal sport
Dié Morgenson-spelers het hul oog op Laeveld-titel
Hulle sal later vanjaar in die Mpumalanga se eindstryd teen die Laeveld se wenner meeding.
Morgenzon Gholfklub se span het op 27 Mei die Hoëveld Liga gewen.
Die span het teen Graceland op Witbank se gholfbaan te staan gekom.
Morgenzon het Graceland 6-2 geklop.
Hulle sal later vanjaar in die Mpumalanga-eindstryd teen die Laeveld se wenner meeding.
Follow Us: Ridge Times: Standerton: Streeknuus
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



