Local newsLocal sport

Nortjé en Van den Hoven wen kompetisie by Standerton Buiteklub

Attie Mouton het op 24 Mei die IPS-kompetisie oor nege putjies beklink.

Stephen Nortjé en Ricus van den Hoven het op 27 Mei die Windhoek pare by die Standerton Buiteklub gewen.

Attie Mouton het op 24 Mei die IPS-kompetisie oor nege putjies beklink.

Mouton se 18 punte is gevolg deur Nick Momberg en Louis Gravett, wat albei 17 op die telkaart ingevul het.

Die driestuks van Donnie Taljaard, Gerrit Nel en Deon Grimsell het elk 16 aangeteken, terwyl Neville Ritchie en Gerhard Brits albei met 12 geëindig het.


Die bal word op 27 Mei noukeurig dopgehou.

Freddie Welmans het op 11 te staan gekom het en Pieter Bester op 10.

Herman Mynhardt was onoorwonne oor 18 putjie met 36 punte, gevolg deur Kobie Coetzee se 35 en Ronald Kinnear se 34.

Patrizia Lombard, Gerrit Coetzee, Wessel van der Merwe en Jacques Erasmus het 33 aangeteken, terwyl Janneman Kotze en Wikus Fourie albei 32 op die telkaart ingevul het.

Nico Lombard het 31 aangeteken en Van den Hoven 29. Fourie het ‘n twee behaal.


ALSO CHECK: Secunda’s Elri will represent SA internationally


Dié speler kry op 27 Mei ‘n potjie sosiale gholf in.



Follow Us: Ridge Times: Standerton: Streeknuus

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button