Local news
Hervormde Kerk op Standerton hou basaar
Allerlei stalletjies het aan besoekers ’n keuse van verskillende maaltye gegee.
Lidmate van die Hervormde Kerk op Standerton het op 26 Mei reeds reggestaan om die basaar vlot te laat verloop.
Allerlei stalletjies het aan besoekers ‘n keuse van verskillende maaltye gegee.
‘n Gemoedelike atmosfeer het geheers.
Die lidmate het hul nie laat afskrik deur die kragonderbreking net voor 12:00 nie en het die kragopwekker aangesit.
Die koue het nog minder die geesdrif laat taan.
LEES OOK: Hervormde Kerk se lidmate vul slaggate in Delmas se hoofstraat



Follow Us: Ridge Times: Standerton: Streeknuus
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



