Local newsSchoolsStreeknuus

Laerskool Rayton kry eerste span reg vir volgende jaar

Laerskool Rayton het op dié toernooi vir Laerskool Saamspan 20–5 geklop.

Laerskool Rayton het van 16 tot 19 Oktober aan ’n o11- en o12-rugbytoernooi deelgeneem.

Die toernooi het gehelp met die bou van die eerste spanne vir volgende jaar.

Laerskool Rayton het op dié toernooi vir Laerskool Saamspan 20–5 geklop.

Hulle het egter hul laaste wedstryd teen Laerskool Tuinrand verloor.




Follow Us: Ridge Times: Standerton: Streeknuus

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button