Local news

Bethal VLU skenk kinderboeke

Tak hou jaarafsluiting in November.

BETHAL – Die plaaslike VLU-tak het op 17 November, as deel van die Vroue Landbou-Unie van Mpumalanga (VLUM) se projek vir vanjaar, storieboeke aan Laerskool Marietjie van Niekerk geskenk.

Die VLUM se leuse van dié projek is: ‘Skenk ’n Storieboek aan ’n Kind’.

Die Bethal VLU-tak se afsluiting vir die jaar is op 21 November, maar belangstellendes kan van volgende jaar af weer by dié tak aansluit of gaan kuier.

Vir meer inligting, skakel Lynette Posthumus by 072 203 6230.



Follow Us: Ridge Times: Standerton: Streeknuus

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button