Local news

Bronkhorstspruit Rolbalklub se vroue wen reserwe liga

Bronkhorstspruit dames is eerste in die Gauteng-noord.

Bronkhorstspruit Rolbal Vroue Reserwe liga is die wenners in Gauteng-noord reserwe ligareeks.

Die klub het vir vier Saterdae teen verskeie rolbalspanne gespeel soos Pretoria Noord, Harlequins en Pretoria Country Club.

Die vroue het al hul wedstryde gewen en eerste plek in Gauteng Noord Dames Reserweliga verwerf.

Die Mans Trips span het gelykop gespeel teen die ander klubs.




Follow Us: Ridge Times: Standerton: Streeknuus

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button