Local news

Blommeklub op Secunda sluit jaar af

Belangstellendes is welkom om volgende jaar by blommeklub aan te sluit.

Lede van die Teksa Blommeklub het op 29 November hul jaarafsluiting by Symphony’s Café gehou.

Dié klub sal in Januarie 2024 die nuwe jaar met hul eerste vergadering afskop.

Belangstellendes wat by dié klub wil aansluit, is welkom om Magda Schwab by 083 611 0684 te skakel.



Follow Us: Ridge Times: Standerton: Streeknuus

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button