Local newsLocal sport
Matrikulant van Secunda is Pumas se beste speler
Hanré Hattingh word vereer as die Pumas se beste o18 Cravenweekspeler.
Hanré Hattingh is die beste o18 Pumas Cravenweekspeler.
Dié Graad 12-leerder aan Hoërskool Secunda, is op 9 Desember tydens die Pumas se Amateur-toekenningsaand as Mpumalanga se beste speler vir 2023 aangewys
Jimmy Stonehouse, die Pumas se hoofafrigter, het die trofee aan Hanré oorhandig.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



