Local news
Helpende Hand op Secunda draai geskenke toe
Ondersteun organisasie en laat jou geskenke daar toedraai.
Vrywilligers van Helpende Hand draai gedurende die feesseisoen geskenke toe by die ingang van Checkers in Secunda Mall.
Hulle doen dit vir ’n donasie en die opbrengs gaan vir Helpende Hand se studiefonds om kinders wat nie geld het om verder te studeer nie, te help.
Hulle tafel is dieselfde tyd oop as Checkers gedurende die res van die feesseisoen.
Follow Us: Ridge Times: Standerton: Streeknuus
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



