Local news

Mark in Meyerville kry groot aftrek

Armand Hofmeyr het ook die dag opgetree.

Lone Byddy’s het onlangs ‘n suksesvolle Toy Run aangebied, waar stalletjies by ‘n vulstasie in Meyerville beman is deur inwoners wat hul ware van die hand gesit het.

Die Afrikaanse sanger Armand Hofmeyr het ook opgetree.




Follow Us: Ridge Times: Standerton: Streeknuus

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button