Local newsSchoolsStreeknuus

Loffies se Graad Rs kry vlerke

Tydens die leerdes se gradeplegtigheid, soos gehou op 22 November, was die kleingoed ten tye van ’n ‘Sprei jou Vlerke-tema’ gegroet.

Laerskool Eloff het hul Graad R leerders seremonieel op die pad na die groot skool geplaas.

Tydens die leerders se gradeplegtigheid op 22 November, is die kleingoed ten tye van ’n Sprei jou Vlerke-tema gegroet.

Die hoof, Louise van Niekerk, onderwyser, Juané Engelbrecht en personeel het hul pas-gegradueerde graad R leerders voorspoed met die begin van hul formele skoolloopbane toegewens.


At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button