Local news

Secunda se Aandtak VLU-vroue leer hekel

Belangstellendes is welkom om die volgende vergadering op 7 Maart by te woon.

Lede van die VLU se aandtak, Skemerkelkie, het op 1 Februarie vergader en Rosa Black het vir die lede gewys hoe om te hekel.

Sy het die lede geleer hoe om te begin en hoe om die basiese steke te doen.

Die Skemerkelkie VLU-tak se volgende vergadering is op 7 Maart om 18:00 in die saal by die NG Kerk Secunda-Oos/Goedehoop-gemeente.

Belangstellendes is welkom om dié vergadering by te woon.

Vir meer inligting, skakel Sophie Hugo by 083 701 9709.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button