Local news

Hoëveldstreek VLU-lede vergader op Bethal

Belangstellendes is welkom om by onderskeie VLU-takke in te skakel.

Die VLU Hoëveldstreek het op 25 Januarie by die Bethal VLU-tak plaasgevind en VLU-takke van Balfour, Devon, Secunda, Vaalrivier, Grootvlei en Kaalspruit het die geleentheid bygewoon.

Esmarie Stoop het die vergadering geopen met skrifgedeleeltes uit Psalm 139, Handelinge 17 en Jeremia 1 en 29.

Die vroue het sake vir 2024 bespreek en verwag ’n opwindende jaar in die VLU-kringe.

Lynette Posthumus, skakelbeampte van die Bethal VLU-tak het vroue genooi om hul volgende vergadering by te woon en te gaan kyk waaroor die VLU gaan.

Vir meer inligting, skakel Posthumus by 072 203 6230.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button