Local newsSchoolsStreeknuus

Galery: Atlete skitter tydens laerskole atletiek op Delmas

Atlete van verskeie skole het op 31 Januarie op die sportveld van Laerskool Delmas bymekaargekom.Tydens die atletiekbyeenkoms het die laerskole van Delmas, Sundra, Eldamah asook Leandra mekaar die stryd aangesê.

 

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button