Local news

Die Flooze kom kuier op Secunda

Kaartjies sluit ligte verversings en stalletjies in.

Laerskool Kruinpark bied op 20 April ’n vroue-oggend aan met die tema, ‘Denim en Daisy’.

Die spreker vir die dag is Sorina du Plooy, beter bekend as ‘Die Flooze’.

Kaartjies kos R250 per persoon en dit sluit ligte verversings in.

Daar gaan stalletjies wees waardeur vroue kan loop.

Vir meer inligting, of om jou plek te bespreek, skakel die skool by 017 634 8242.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button