CrimeLocal news

Bethal-man verskyn weer in hof vir verkragting

Saak is na 22 April uitgestel.

Die 31-jarige man wat steeds in aanhouding is en teregstaan op aanklagtes van verkragting en poging tot moord, verskyn weer op 22 April in die hof op Bethal.

Dié man het na bewering sy vrou herhaaldelik verkrag deur die nag, haar aangerand en gewurg.

Bethal inwoners het tydens sy eerste hofverskyning verlede jaar, ’n petisie by die hof ingehandig dat hy nie moet borgtog kry nie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button